Papiervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Papiervis
Taenianotus triacanthus.jpg
Papiervis (Taenianotus triacanthus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Taenianotus

Spesie:
T. triacanthus
Binomiale naam
Taenianotus triacanthus

Die papiervis (Taenianotus triacanthus) kom voor in die Indies-Pasifiese area en langs die ooskus van Afrika van Kenia tot by Park Rynie. In Engels staan die vis bekend as Paperfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die kop en liggaam is redelik kompak; die vissie word nie groter as 12 cm nie. Die skubbe is baie klein. Die kleur varieer van rooi, pienk, pers, bruin, geel of selfs swarterig.

Habitat en gewoontes[wysig | wysig bron]

Die vis verkies koraalriwwe en sanderige seebodems in water wat nie dieper as 135 m is nie. Hulle is alleenlopers en vervel gereeld. Die vis kan in akwariums oorleef.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]