Pempempie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pempempie
Cyrtanthus tuckii var transvaalensis, Rietvlei NR, b.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Cyrthantus
Spesie:
C. tuckii
Binomiale naam
Cyrthantus tuckii
Baker

Die pempempie[1] (Cyrtanthus tuckii Baker) is 'n plant wat inheems is aan Suid-Afrika en Eswatini. Dit kom in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voor. Moenie hierdie plant met die piempiempie van die Wes- en Noord-Kaap verwar nie. Hulle is nie naverwante spesies nie. Op die SANBI-rooilys is die pempempie as 'veilig' (LC) gelys.[2]

Hierdie geofiet is moeilik om te kweek. Dit kom in grasland en op vogtige plekke voor.[3]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]