Pesjawar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pesjawar
پشاور
Die Masjid-al-Zar'ouni (Zarghoni-moskee) in Pesjawar
Die Masjid-al-Zar'ouni (Zarghoni-moskee) in Pesjawar
Ligging van Pesjawar op 'n kaart (Pakistan)
Pesjawar
Pesjawar
Koördinate: 34°0′42″N 71°32′20″O / 34.01167°N 71.53889°O / 34.01167; 71.53889Koördinate: 34°0′42″N 71°32′20″O / 34.01167°N 71.53889°O / 34.01167; 71.53889
Land Vlag van Pakistan Pakistan
Provinsie Khyber Pakhtunkhwa flag.png Khyber Pakhtunkhwa
Regering
 - Burgemeester Haji Ghulam Ali
Oppervlak
 - Dorp 1 257 km²  (485 vk m)
Hoogte 359 m (1 178 vt)
Bevolking (2010)
 - Dorp 3 055 254
 - Digtheid 1 354/km² (3 506,8/myl2)
Tydsone PST (UTC+05:00)
 - Somer (DST) PDT (UTC+06:00)
Poskode 25000
Skakelkode(s) 092

Pesjawar (Engels: Peshawar, Persies, Pandjabi en Oerdoe: پشاور; letterlik: "stad aan die grens", Pasjtoe: پېښور) is 'n stad in die noordooste van Pakistan. Die stad het 'n bevolking van 3 055 254 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 1 257 km². Pesjawar is geleë net oos van die grens tot Afghanistan en noordwes van Islamabad en Rawalpindi‎‎.

Pesjawar is meer as 2500 jaar gelede deur die konings van Gandhara gestig en het weens se geografiese ligging eeue lank as belangrike handelsentrum tussen Indië, Persië en Sentraal-Asië gedien. Die stad word as die Pasjtoene se tweede belangrikste kulturele sentrum ná Kandahar beskou.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]