Islamabad
Voorkoms
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Pakistan |
Provinsie | Islamabad |
Koördinate | 33°43′00″N 73°04′00″E / 33.71667°N 73.06667°O |
Gestig op | 1960 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 120 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 000 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 1 740 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 880/vk km |
Tydsone | UTC +5 |
Burgemeester | Fazeel Asghar |
Amptelike webwerf | islamabad.gov.pk Geargiveer 22 November 2008 op Wayback Machine |
Islamabad (Oerdoe: اسلام آباد) is die hoofstad en negende grootste stad in Pakistan, met 'n bevolking van sowat 1 151 860 in 2011 en 'n oppervlakte van 120 km2.