Appelblaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Philenoptera violacea)
Jump to navigation Jump to search

Appelblaar
Philenoptera violacea Kruger-NP.jpg
'n Appelblaar in die Krugerwildtuin.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
P. violacea
Binomiale naam
Philenoptera violacea
(Klotzsch) Schrire
Sinonieme
  • Capassa violacea Klotzsch
  • Lonchocarpus capassa Rolfe[1]

Die Appelblaar (Philenoptera violacea) is 'n middelgroot tot groot boom. Die boom kom voor in die noorde KwaZulu-Natal en noordwaarts en weswaarts tot in die noorde van Botswana en die Caprivistrook. Die boom groei in laagliggende gedeeltes en soms op vloedvlaktes. Die boom se nasionale nommer is 238.[2]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Hyde, Mark. "Philenoptera violacea (Klotzsch) Schrire". Flora of Zimbabwe (in Engels). zimbabweflora.co.zw. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2016. Besoek op 5 Mei 2013.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Bronne[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]