President van die Verenigde State van Amerika
Die President van die Verenigde State van Amerika (Engels: President of the United States of America, Akroniem: POTUS) is die staatshoof van die Verenigde State. Volgens die Verenigde State se grondwet is die president ook die hoof- uitvoerende beampte van die federale regering en die opperbevelvoerder van die Amerikaanse Gewapende Magte. Die president is die hoof-verkose verteenwoordiger van die burgers van die Verenigde State.
As gevolg van die supermoondheidstatus van die Verenigde State word die Amerikaanse President gereeld "die magtigste persoon op aarde" genoem en die dienende president is een van die wêreld se bekendste figure.
Destyds gedurende die Koue Oorlog is daar soms verwys na die president as "die leier van die vrye wêreld".
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- (en) Bumiller, Elisabeth (Januarie 2009). "Inside the Presidency". National Geographic. 215 (1): 130–149.
- (en) Couch, Ernie. Presidential Trivia. Rutledge Hill Press. 1 Maart 1996. ISBN 1-55853-412-1
- (en) Lang, J. Stephen. The Complete Book of Presidential Trivia. Pelican Publishing. September 2001. ISBN 1-56554-877-9
- (en) Leonard Leo, James Taranto, and William J. Bennett. Presidential Leadership: Rating the Best and the Worst in the White House. Simon and Schuster, June 2004, hardcover, 304 pages, ISBN 0-7432-5433-3
- (en) Presidential Studies Quarterly, published by Blackwell Synergy, a quarterly academic journal on the President.
- (en) Waldman, Michael, and George Stephanopoulos. My Fellow Americans: The Most Important Speeches of America's Presidents, from George Washington to George W. Bush. Sourcebooks Trade. September 2003. ISBN 1-4022-0027-7
- (en) Winder, Michael K. Presidents and Prophets: The Story of America's Presidents and the LDS Church. Covenant Communications. September 2007. ISBN 1-59811-452-2
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met President van die Verenigde State van Amerika. |
- (en) "Executive Office of the President". Besoek op 6 November 2024.
- (en) "White House". Besoek op 6 November 2024.