Verskil tussen weergawes van "Maryland"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
k
spelkorreksie
k (Administrateur JurgenNL vervang "Maryland-StateSeal.svg" met "Seal_of_Maryland_(reverse).svg" omrede: File renamed: should match corresponding Wikipedia article title)
k (spelkorreksie)
}}
 
'''Maryland''' ([[Engels]]: ''State of Maryland'') is 'n [[VSA-deelstaat|deelstaat]] in die [[Middel-Atlantiese gebied]] van die [[Verenigde State van Amerika]]. Dit was die sewende deelstaat om die [[Grondwet van die Verenigde State]] te bekragtig ([[1787]] in [[Philadelphia]], [[Pennsilvanië]]). Die hoofstad is [[Annapolis]] en die grootste stad is [[Baltimore]]. Dit het 'n bevolking van omtrent 5,8 miljoen en 'n oppervlakte van 12 407 vierkante kilometer. Maryland word in die noorde deur PennsylvaniëPennsilvanië, in die ooste deur [[Delaware]], in die suide deur [[Virginië]], en in die weste deur [[Wes-Virginië]] begrens. Die [[Atlantiese Oseaan]] lê in die suide.
 
Maryland was oorspronklik 'n Britse kolonie, en was een van die dertien kolonies wat teen die Britse kroon opgestaan het.
97 595

wysigings

Navigasie-keuseskerm