Marshalleilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Republic of the Marshall Islands (Engels)
Aolepān Aorōkin M̧ajeļ (Marshallies)
Republiek van die Marshalleilande
Vlag van die Marshalleilande Seël van die Marshalleilande
Vlag Seël
Nasionale leuse: Jepilpilin ke ejukaan
(Marshallies vir: "Prestasie deur middel van gesamentlike pogings")
Volkslied: Forever Marshall Islands
Ligging van die Marshalleilande
Hoofstad Majuro[1]

7°7′N 171°4′O / 7.117°N 171.067°O / 7.117; 171.067

Grootste stad Majuro
Amptelike tale Engels en Marshallies
Regering Unitêre parlementêre
republiek
Hilda Heine
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• Self-regering
• Verdrag oor vrye assosiasie

van die Verenigde State
1979
21 Oktober 1986
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
181 km2  (213de)
70 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2009-skatting
 - 2003-sensus
 - Digtheid
 
72 191[2] (205de)
56 429
342,5 / km2 (28ste)
885,7 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2001-skatting

$115 miljoen (220ste)
$2 900 (195ste)

Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
MHT (UTC+12)
nie toegepas nie (UTC+12)
Internet-TLD .mh
Skakelkode +692
Kaart van die Marshalleilande

Die Marshalleilande (Engels: Marshall Islands, Marshallies: Aorōkin M̧ajeļ), amptelik die Republiek van die Marshalleilande (Republic of the Marshall Islands, Aolepān Aorōkin M̧ajeļ), is 'n eilandnasie in die Stille Oseaan en Oseanië net noord van die ewenaar met 'n oppervlakte van 181 km² en het 'n bevolking van 72 000 in 2009 gehad.

Die Marshalleilande is in die ooste van die Noordelike Mariana-eilande, in die noordooste van die Gefedereerde State van Mikronesië, in die suidooste van Japan, in die weste van Hawaii en in die noordweste van Kiribati geleë. Die hoofstad en grootste stad is Majuro.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) The largest cities in Marshall Islands, ranked by population. population.mongabay.com. Besoek op 24 Julie 2014.
  2. (en) Marshalleilande”. CIA World Factbook. URL besoek op 29 Januarie 2016.


 
Lande en gebiede in Oseanië
Australië | Fidji | Gefedereerde State van Mikronesië | Kiribati | Marshalleilande | Nauru | Nieu-Seeland | Palau | Papoea-Nieu-Guinee | Samoa | Solomoneilande | Tonga | Tuvalu | Vanuatu
Afhanklike gebiede: Australië: Norfolkeiland | Chili: Paaseiland | Frankryk: Frans-Polinesië | Nieu-Kaledonië | Wallis en Futuna | Nieu-Seeland: Cookeilande | Niue | Tokelau | Verenigde Koninkryk: Pitcairn | Verenigde State van Amerika: Amerikaans-Samoa | Baker-eiland | Guam | Hawaii | Howland-eiland | Jarvis-eiland | Johnston-atol | Kingman-rif | Midway-atol | Noordelike Mariana-eilande | Palmyra-atol | Wake-eiland

Lande van: Afrika Asië Europa Noord-Amerika Suid-Amerika