Verskil tussen weergawes van "Philadelphia"

Jump to navigation Jump to search
41 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
Philadelphia, wat in die [[18de eeu]] ook as die eerste Amerikaanse [[hoofstad]] gedien het, was destyds die grootste stad in die Verenigde State en die tweede grootste in die [[Britse Ryk]] na [[Londen]]. Ten opsigte van sy politieke en sosiale belangrikheid het dit selfs [[Boston]] en [[New York Stad]] oortref en het veral danksy die invloed van [[Benjamin Franklin]] tot die maatskaplike en geografiese sentrum van die oorspronklike dertien Amerikaanse kolonies ontwikkel. Die idee van 'n onafhanklike Amerikaanse nasie het in hierdie stad ontstaan, en Philadelphia was ook die toneel van belangrike gebeurtenisse gedurende die [[Amerikaanse Rewolusie]], die beginpunt van die Amerikaanse vryheid, demokrasie en onafhanklikheid.
 
== Sien ook ==
* [[Philadelphia Orkes]]
 
{{Normdata}}
91 988

wysigings

Navigasie-keuseskerm