Verskil tussen weergawes van "Eduard V van Engeland"

Jump to navigation Jump to search
Uitleg
(Uitleg)
 
Hy is gebore in die tyd toe [[Hendrik VI van Engeland|Hendrik VI]] van die Huis van Lancaster vir ’n kort rukkie terug was op die Engelse troon. Sy ma het in dié tyd in die [[Westminster-abdy]] geskuil. Toe sy pa weer koning word, het hy die Prins van Wallis geword.
 
Ná die skielike dood van sy pa in 1483 het Eduard op 12-jarige leeftyd die troon geërf<ref name=Horrox>Horrox, Rosemary. "[http://www.oxforddnb.com/view/article/8521 Edward V of England]". Oxford Dictionary of National Biography. Oxford University Press. Besoek op 25 Augusts 2013 (intekening nodig)</ref> onder regentskap van sy oom Richard, die Hertog van Gloucester. Hy is twee maande ná sy troonbestyging saam met sy broer, [[Richard, Hertog van York|Richard]] (9), in die [[Londense Tower]] opgesluit, vermoedelik deur Richard, wat die troon vir homself toegeëien het as [[Richard III van Engeland|Richard III]].
 
Die prinse is nooit weer gesien nie. Hulle is waarskynlik in die Tower vermoor, óf deur Richard óf deur sy opvolger, [[Hendrik VII van Engeland|Hendrik VII]].
 
== Verwysings ==
: ''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel [[:nl:Eduard V van Engeland]]''
{{Verwysings}}
 
== Skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Edward V of England}}
{{vertaaluit| taalafk = nl | il = Eduard V van Engeland}}
 
{{Monarge van Engeland}}

Navigasie-keuseskerm