Zulukersielemoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Teclea gerrardii)
Jump to navigation Jump to search

Zulukersielemoen
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. gerrardii
Binomiale naam
Toddaliopsis gerrardii
?

Die Zulukersielemoen (Teclea gerrardii) is 'n boom wat voorkom vanaf die suide van KwaZulu-Natal tot by die Mosambiekgrens. Die boom het gevlekte grys bas wat maklik afskilfer en dan gelerige kolle laat. Die boom se blaarpunte is meer gerond as die treurkersielemoenboom s'n.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]