Ulysses S. Grant
Voorkoms
Ulysses S. Grant | |
---|---|
18de President van die Verenigde State | |
Ampstermyn | 4 Maart 1869 – 4 Maart 1877 |
Voorganger | Andrew Johnson |
Opvolger | Rutherford B. Hayes |
Geboortedatum | 27 April 1822 |
Geboorteplek | Point Pleasant, Ohio |
Sterftedatum | 23 Julie 1885 |
Sterfteplek | Wilton, New York |
Eerste Dame | Julia Dent |
Politieke party | Republikein |
Visepresident | Schuyler Colfax (1869–1873) Henry Wilson (1873–1875) Geen (1875–1877) |
Handtekening |
Ulysses S. Grant, gebore as Hiram Ulysses Grant, (27 April 1822 – 23 Julie 1885) was die 18de President van die Verenigde State (1869–1877). Hy het homself onderskei as generaal tydens die Amerikaanse Burgeroorlog. Tydens sy ampstermyn het Colorado op 1 Augustus 1876 die 38ste deelstaat van die Verenigde State geword.