Vermont, Wes-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vermont
Ligging van Vermont op 'n kaart (Wes-Kaap)
Vermont
Vermont
 Vermont se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°25′06″S 19°09′10″O / 34.41833°S 19.15278°O / -34.41833; 19.15278Koördinate: 34°25′06″S 19°09′10″O / 34.41833°S 19.15278°O / -34.41833; 19.15278
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Overberg
Munisipaliteit Overstrand
Oppervlak[1]
 - Dorp 4,06 km²  (1,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 992
 - Digtheid 491/km² (1 271,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 90.6%
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Kleurling 3.7%
 • Swart 5.2%
 • Ander 0.5%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 66.7%
 • Engels 31.7%
 • Ander 1.7%

Vermont is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Vermont lê in die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Overberg-distriksmunisipaliteit val.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Vermont". Sensus 2011.