Infanta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Infanta
Die dorpie Infanta
Die dorpie Infanta
Ligging van Infanta op 'n kaart (Wes-Kaap)
Infanta
Infanta
 Infanta se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°25′S 20°51′O / 34.417°S 20.850°O / -34.417; 20.850Koördinate: 34°25′S 20°51′O / 34.417°S 20.850°O / -34.417; 20.850
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Overberg
Munisipaliteit Swellendam
Oppervlak[1]
 - Dorp 20,45 km²  (7,9 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 90
 - Digtheid 4/km² (10,4/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Swart 8.9%
 • Kleurling 21.1%
 • Blank 70.0%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 50.0%
 • Engels 46.7%
 • Suid-Ndebele 1.1%
 • Sotho 1.1%
 • Ander 1.1%

Infanta is 'n klein nedersetting in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. 'n Uitloper van die Potberg aan die suide kant van die Breederivier eindig in Kaap Infante wat tot Infanta vervorm is. Die naam is glo in 1488 deur Bartolomeus Dias aan die kaap gegee op sy terugvaart nadat hy by die Groot-Visrivier gedraai het. Die naam is moontlik die naam van die kaptein van Dias se tweede karveel, João Infante. Die kusdorpie en oord lê 'n paar kilometer noord van die Kaap.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Infanta”. Sensus 2011.