WP Nel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
WP Nel Sportportaal
Volle naam Willem Petrus Nel
Geboortedatum 30 April 1986 (1986-04-30) (31 jaar oud)
Geboorteplek Loeriesfontein, Suid-Afrika
Lengte 1,82 m
Gewig 120 kg
Skool Drostdy Tegniese Hoërskool
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Stut
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2012– Edinburgh 78 65
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008
2008
2009-2012
WP
Boland
Vrystaat
4
10
56
(0)
(5)
(60)
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2009–2012 Cheetahs 46 (45)
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2015 Vlag van Skotland Skotland 1 (0)

WP Nel (gebore in Loeriesfontein, 30 April 1986) is ’n Suid-Afrikaansgebore Skotse rugbyspeler wat vir Edinburgh Rugby as stut speel in die RaboDirect Pro12. Hy het vroeër in sy loopbaan vir die Westelike Provinsie, Boland Kavaliers en Vrystaat Cheetahs gespeel.

Nel het hom in Julie 2012 in Edinburg gevestig. Hy het in Junie 2015 in aanmerking gekom om vir Skotland se nasionale rugbyspan gekies te word. Hy is ook ingesluit by Skotland se groep vir die Rugbywêreldbeker 2015.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]