Wildemango

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wildemango
S.A. nasionale nommer: 216 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Faboideae
Tribus: Swartzieae
Genus: Cordyla
Spesie: C. africana
Binomiale naam
Cordyla africana
Lour.

Die Wildemango (Cordyla africana) is 'n groot bladwisselende spreiende boom. Die boom kom voor vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in Mosambiek en noord en wes langs die Zambezivallei. Dit verkies om in bosveld, sandwoud en op rivieroewers te groei. Die eetbare vrugte is vlesig en 40 - 80 mm lank met 'n enkele blink swart saad in geelbruin vrugvleis.

'n Vrug
Verspreiding

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. ISBN 978-1-77007-759-1. 

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]