Winterton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Winterton
Winterton se hoofstraat
Winterton se hoofstraat
Ligging van Winterton op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Winterton
Winterton
 Winterton se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°48′48″S 29°32′10″O / 28.81333°S 29.53611°O / -28.81333; 29.53611Koördinate: 28°48′48″S 29°32′10″O / 28.81333°S 29.53611°O / -28.81333; 29.53611
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distrik uThukela
Munisipaliteit Okhahlamba
Stigting 1905
Oppervlak[1]
 - Dorp 0,86 km²  (0,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 276
 - Digtheid 321/km² (831,4/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 71.0%
 • Indiër/Asiër 3.6%
 • Kleurling 0.4%
 • Swart 22.8%
 • Ander 2.2%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 47.7%
 • Engels 29.3%
 • Zoeloe 16.9%
 • Ander 6.0%
Poskode (strate) 3340
Skakelkode(s) 036
Die Drakensberg-seunskool is naby Winterton geleë.

Winterton is 'n dorp in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê 20 km suidoos van Bergville op die R74, net af van die N3 tolpad en bied toegang tot die bergoorde soos Cathedralpiek, Cathkinpiek, Champagne Castle en Giant's Castle in die Sentrale Drakensberg.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorpie is in 1905 as 'n landbou- en besproeiingstasie gestig. Die dorp is eers Springfield genoem maar later na HD Winter hernoem. Die takspoorlyn het Winterton in 1907 bereik en is in 1914 na Bergville verleng.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Winterton". Sensus 2011.