R74 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R74-padteken
Die R74 word in rooi aangedui

Die R74 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Harrismith met KwaDukuza (voorheen Stanger) op die kus verbind, via Oliviershoekpas, Bergville, Colenso, Weenen en Greytown.

Oorsig oor die Tugela-bekken by die Oliviershoekpas. Die R74 kan regs gesien word.