1996-Drienasiesreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1996-Drienasies
Datums 6 Julie - 10 Augustus
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (1 titels)
Wedstryde gespeel 6
Drieë gedruk 19 (3.17 per wedstryd)
1997

Die 1996-Drienasiesreeks is deur Nieu-Seeland gewen. Dit was die eerste keer wat die kompetisie tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het.

Uitslae[wysig]

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Nieu-Seeland 4 4 0 0 119 60 +59 1 17
2 Suid-Afrika 4 1 0 3 70 84 -14 2 6
3 Australië 4 1 0 3 71 116 -45 2 6