2007-Drienasiesreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2007-Drienasies
Datums 16 Junie - 21 Julie
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (8 titels)
Wedstryde gespeel 6
Drieë gedruk 19 (3.17 per wedstryd)
Bywoning 310 998 (51 833 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Nieu-Seeland Dan Carter (62)
Meeste drieë Vlag van Nieu-Seeland Woodcock (2)
Vlag van Australië Matt Giteau (2)
2006
2008

Die 2007-Drienasiesreeks is van 16 Junie tot 21 Julie 2007 gespeel. Nieu-Seeland het die reeks gewen. Dan Carter van Nieu-Seeland het die meeste punte aangeteken. Woodcock van Nieu-Seeland en Matt Giteau van Australië het elk twee drieë gedruk.

Uitslae[wysig]

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Tabelpunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Nieu-Seeland 4 3 0 1 100 59 +41 1 13
2 Australië 4 2 0 2 76 80 -4 1 9
3 Suid-Afrika 4 1 0 3 66 103 -37 1 5