2008-Drienasiesreeks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2008-Drienasies
Datums 5 Julie - 13 September
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland (9 titels)
Wedstryde gespeel 9
Drieë gedruk 43 (4.78 per wedstryd)
Bywoning 444 707 (49 412 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Nieu-Seeland Dan Carter (82)
Meeste drieë Vlag van Suid-Afrika Jongi Nokwe (4)
2007
2009

Die 2008-Drienasiesreeks is van 5 Julie tot 13 September gespeel. Nieu-Seeland het die reeks gewen. Dan Carter van Nieu-Seeland het die meeste punte aangeteken. Jongi Nokwe van Suid-Afrika het die meeste drieë gedruk (4).

Uitslae[wysig]

Nasie Wedstryde Punte Bonuspunte Ligapunte
Speel Wen Gelyk Verloor Vir Teen Verskil
1 Nieu-Seeland 6 4 0 2 152 106 +46 3 19
2 Australië 6 3 0 3 119 163 -44 2 14
3 Suid-Afrika 6 2 0 4 115 117 -2 2 10