BCVO

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys (BCVO) is ’n opvoedkundige organisasie in Suid-Afrika wat primêre en sekondêre onderwys (graad 1 tot 12) in Afrikaans en die Calvinistiese tradisie bied. Daar is tans 40 geaffilieerde skole in Suid-Afrika — hoofsaaklik in die Vrystaat en voormalige Transvaal — met ongeveer 2100 kinders wat daar hul opvoeding ontvang.

Eksterne skakels[wysig]