Babanango

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Babanango
Ligging van Babanango op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Babanango
Babanango
Koördinate: 28°22′0″S 31°5′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Zululand
Plaaslike Munisipaliteit Ulundi
Oppervlak
 - Stad 6,54 km²  (2,5 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 1 297
Tydsone SAST (UTC+2)

Babanango is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die R68 hoofpad gaan deur die dorpie wat ongeveer 60 km noordwes van Melmoth is. 'n Berg (1 253m) met dieselfde naam kyk op die dorpie af.

Distrik[wysig]

Die distrik is 1 500 km2 groot en die grasveld is ideaal vir bees- en skaapboerdery.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]