Nongoma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nongoma
Straat in Nongoma.
Straat in Nongoma.
Ligging van Nongoma op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Nongoma
Nongoma
Koördinate: 27°54′S 31°39′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Zululand
Plaaslike Munisipaliteit Nongoma
Stigting 1887
Bevolking (2010)
 - Stad 4 721

Nongoma is 'n klein dorp in noord-oostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit lê sowat 300 km noord van Durban en 56 km van Ulundi, die hoofstad van Zululand. Die dorp het 'n bevolking van 4 721 in 2010 gehad[1].

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie het ontstaan toe 'n magistraatskantoor in 1887 hier gestig is. Die plaaslike naam is kwaNongoma (die plek van die wiggelaar). Die wiggelaar verwys na koning Zwide, hoof van die Ndwandwe.

Distrik[wysig]

Die distrik is 2 180 km2 groot en gemengde boerdery word beoefen.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]