Bizana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bizana
Ligging van Bizana op 'n kaart (Oos-Kaap)
Bizana
Bizana
 Bizana se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°49′S 28°45′O Koördinate: 31°49′S 28°45′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distrik Alfred Nzo
Munisipaliteit Mbizana
Oppervlak[1]
 - Dorp 24,13 km²  (9,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 7 974
 - Digtheid 330/km² (854,7/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 98.5%
 • Kleurling 0.6%
 • Indiër/Asiër 0.3%
 • Blank 0.2%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Xhosa 90.3%
 • Zoeloe 3.2%
 • Engels 2.8%
 • Ander 3.8%
Poskode (straat) 4800
Poskode (posbus) 4800
Skakelkode(s) 039

Bizana is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Die dorp is op die pad tussen die N2 nasionale pad en Port Edward.

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie het ontstaan toe die eerste magistraat kantoor in 1894 by Ntsingixi sowat 6km verder gebou was. Dit is later verskuif na Bizana. Die naam mbizana beteken in Xhosa 'klein potjie'. Dit verwys na die holte waarin die dorp geleë is.

Distrik[wysig]

Die distrik is 2 000km2 groot. Veeboerdery, mielieverbouing en bosbou is die belangrikste ekonomiese aktiwiteite.

Boorlinge[wysig]

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Bizana”. Sensus 2011.