Port Edward

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Port Edward
Ligging van Port Edward op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Port Edward
Port Edward
Koördinate: 31°3′0″S 30°13′0″O Koördinate: 31°3′0″S 30°13′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Ugu
Plaaslike Munisipaliteit Hibiscuskus
Oppervlak
 - Dorp 24,18 km²  (9,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 4 409
 - Digtheid 180/km² (466,2/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 4295
Skakelkode(s) 039

Port Edward is 'n kusdorp in suidelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die Mtamvunarivier, die grens tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap is 4 km suid van Port Edward.

Geskiedenis[wysig]

TK Pringle het in 1925 grond gekoop om daarop af te tree. Hy het dit Banner Rest gedoop. Die dorpie wat later uitgelê is, is Port Edward genoem ter ere van die Prins van Wallis, wat later koning Edward III geword het.

Besienswaardigheid[wysig]

Daar is skulpneerslae by Mzambastrand, naby die mond van die Mzambarivier, wat tot wetenskaplike en natuurlike monumente verklaar is. Dit is sowat 10 km suid van Port Edward.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. Hoofplek Port Edward tydens die 2011-sensus