Bloukraanroete Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Bloukraanroete
Kaart van Suid-Afrika wat Bloukraanroete in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Cacadu
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC102
Hoofstad Somerset-Oos
Grootste tale Xhosa, Afrikaans, Engels
Area 11 068 km²  
Bevolking 36,002 (2011)


Die Bloukraanroete Plaaslike Munisipaliteit (Engels: Blue Crane Route) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Cacadu-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersetings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: