Senqu Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Senqu
Kaart van Suid-Afrika wat Senqu in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Joe Gqabi
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC142
Hoofstad Lady Grey
Grootste tale Xhosa, Afrikaans
Area 7 329 km²  
Bevolking 134,150 (2011)


Die Senqu Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: