Kouga Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Kouga
Kaart van Suid-Afrika wat Kouga in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Cacadu
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC108
Hoofstad Jeffreysbaai
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 2 670 km²  
Bevolking 98,558 (2011)

Die Kouga Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Cacadu-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Topografie[wysig]

Hierdie munisipaliteit dek 'n area van 2133 vierkante km. Die gebied word gekenmerk deur drie hoofstreke:[1]

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit:[2]

Eksterne Skakels[wysig]

Verwysings[wysig]