Kou-Kamma Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Kou-Kamma
Kaart van Suid-Afrika wat Kou-Kamma in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Cacadu
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC109
Hoofstad Kareedouw
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 3 593 km²  
Bevolking 40,663 (2011)

Die Kou-Kamma Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Cacadu-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: