Glencoe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Glencoe
Ligging van Glencoe op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Glencoe
Glencoe
Koördinate: 28°10′S 30°9′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uMzinyathi
Plaaslike Munisipaliteit Endumeni
Hoogte 1 246 m (4 088 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 13 780
Tydsone SAST (UTC+2)

Glencoe is 'n dorp in die noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van 3 991 in 2010 gehad[1]. Die dorp is 10 km wes van Dundee.

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie het as Biggersberg Aansluiting begin toe die Durban-Johannesburgspoorlyn hierdie punt in 1889 bereik het. 'n Nuwe dorp is in 1921 by die aansluiting aangelê en die naam is verander na Glencoe, 'n vallei in Skotland.

Distrik[wysig]

Die dorp het in 1964 sy eie distrik gekry van 668 km2. Skaap- en beesboerdery is die belangrikste aktiwiteite.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]