//Khara Hais Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg //Khara Hais
Kaart van Suid-Afrika wat //Khara Hais in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit ZF Mgcawu
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC083
Hoofstad Upington
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Tswana
Area 21 780 km²  
Bevolking 93,494 (2011)

Die //Khara Hais Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: