Monument Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Monument Park
Ligging van Monument Park op 'n kaart (Gauteng)
Monument Park
Monument Park
Koördinate: 25°48′S 28°14′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Tshwane
Oppervlak
 - Voorstad 3,28 km²  (1,3 vk m)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 5 692[1]
 - Digtheid 1 700/km² (4 403/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 0181
Skakelkode(s) 012

Monument Park is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Monument Park is geleë tussen Erasmusrand, Pierre van Ryneveldpark, Kloofsig en Waterkloofrif.

Die Voortrekkermonument in Pretoria, waarna die voorstad vernoem is, pryk op die westelike horison van Monument Park.

Verwysings[wysig]