Rayton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rayton
Ligging van Rayton op 'n kaart (Gauteng)
Rayton
Rayton
Koördinate: 25°44′22″S 28°31′44″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Tshwane
Bevolking (2001)[1]
 - Stad 2 964
Tydsone SAST (UTC+2)

Rayton is 'n dorp in noordoostelike Gauteng, Suid-Afrika en is naby Cullinan.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is in 1903 gestig toe die Montrose Mynmaatskappy 'n deel van die plaas Elandshoek verkry het en is vernoem na mev Ray Wollaston. Sy was die eggenote van kol. Wollaston, hoofbestuurder van die myn. Die dorp dien tans as 'n slaapdorp vir mense wat in Pretoria werk.

Verwysings[wysig]

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]