Akasia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Akasia
Ligging van Akasia op 'n kaart (Gauteng)
Akasia
Akasia
 Akasia se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°40′00″S 28°06′34.2″O Koördinate: 25°40′00″S 28°06′34.2″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Tshwane
Oppervlak[1]
 - Dorp 80,84 km²  (31,2 vk m)
Hoogte 1 315 m (4 314 vt)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 59 455
 - Digtheid 735/km² (1 903,6/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 73.75%
 • Kleurling 1.10%
 • Indiër/Asiër 0.78%
 • Blank 23.92%
 • Ander 0.2%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 23.82%
 • Afrikaans 23.31%
 • Sepedi 12.43%
 • Engels 9.87%
 • Ander 30.57%
Skakelkode(s) 012

Akasia is 'n nedersetting in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Tshwane-metroraad. Akasia het ongeveer 59 455 inwoners.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Akasia”. Sensus 2011.