Atteridgeville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Atteridgeville
Ligging van Atteridgeville op 'n kaart (Gauteng)
Atteridgeville
Atteridgeville
Koördinate: 25°46′24″S 28°4′17″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Tshwane
Stigting 1939
Oppervlak
 - Voorstad 5,16 km²  (2 vk m)
Bevolking (2001)
 - Voorstad 43 707
 - Digtheid 8 473,12/km² (21 945,3/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Skakelkode(s) 012

Atteridgeville is 'n woongebied wes van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Saulsville aan die weste, Proklamasieheuwel aan die ooste, Laudium aan die suide en Lotus Gardens aan die noordekant.

Sien ook[wysig]