Samara

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Samara-oblast.

Samara
Самара
Samara 002.jpg

Kaart van die Samara-oblast Wapen
Samara oblast location map.svg
Coat of Arms of Samara (Samara oblast).png
Vlag
Flag of Samara (Samara oblast).png
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Oblast Coat of Arms of Samara oblast.png Samara-oblast
 Koördinate 51°14′N 50°10′O
 Stigting 1586
 Oppervlakte:  
 - Totaal 465.97 vk km
 Hoogte bo seevlak 100 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2002) 1 157 880
 - Bevolkingsdigtheid 2 484.9/vk km
 Tydsone UTC +4
 - Somertyd UTC +5
 Burgemeester Wiktor Tarchof
 Amptelike Webwerf www.city.samara.ru

Samara (Russies: Сама́ра) is 'n stad in Rusland wat in 1586 gestig is. Dit is die hoofstad van die Samara-oblast en het 'n bevolking van 1 157 880 in 2002.

Susterstede[wysig]