Wolgograd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Wolgograd-oblast.

Wolgograd
Волгоград
Volgograd railway station.jpg

Ligging van die Wolgograd-oblast Wapen
Map of Russia - Volgograd Oblast (2008-03).svg
Coat of Arms of Volgograd.png
Vlag
Volgograd flag.gif
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Oblast Coat of Arms of Volgograd oblast.png Wolgograd-oblast
 Koördinate 48°42′N 44°31′O
 Stigting 1555
 Stadstatus 1780
 Oppervlakte:  
 - Totaal 565 vk km
 Hoogte bo seevlak 80 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 1 018 790
 - Bevolkingsdigtheid 1 790/vk km
 Tydsone UTC +3
 - Somertyd UTC +4
 Burgemeester Irina Goesewa
 Amptelike Webwerf www.volgadmin.ru

Wolgograd (Russies: Волгогра́д), tot in 1925 Tsaritsin (Царицын), is 'n stad in Rusland wat in 1555 gestig is. Dit is die hoofstad van die Wolgograd-oblast en het in 2013 'n bevolking van 1 018 790 gehad. Tussen 1925 en 1961 was Wolgograd bekend as Stalingrad (Сталинград).

Susterstede[wysig]

Eksterne skakels[wysig]