Perm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Perm-krai.
Perm
Пермь
Perm Russia.jpg
Vlag van Perm
Vlag
Wapen van Perm
Wapen
Die ligging van Perm-krai in Rusland
Die ligging van Perm-krai in Rusland
Ligging van Perm op 'n kaart (Perm-krai)
Perm
Perm
Die ligging van Perm in Perm-krai
Koördinate: 58°00′N 56°19′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Perm-krai
Stigting 1723
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Igor Sapko
Bevolking (2014)
 - Stad 1 026 477
Tydsone UTC+06:00 (UTC)
Webwerf: http://www.gorodperm.ru/

Perm (Russies: Пермь; Komi: Перым, Perim) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Perm-krai. Die bevolking in 2014 was 1 026 477. Die stad is geleë aan die oewers van die Kama-rivier in die Europese deel van Rusland naby die Oeralgebergte.

Naam[wysig]

Die stad se naam is in 1940 na Molotof verander, maar in 1957 terugverander na Perm.

Susterstede[wysig]

Eksterne skakels[wysig]