Oriya
Voorkoms
Oriya, Odia ଓଡ଼ିଆ oḍiā | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [oɽi'a] | |
Gepraat in: | Indië | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 32 miljoen[1] | |
Rang: | 26 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Oos-Indo-Aries Oriya Oriya, Odia | |
Skrifstelsel: | Oriya-alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Indië[2] | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | or
| |
ISO 639-2: | ori
| |
ISO 639-3: | ori
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Oriya of Odia (ଓଡ଼ିଆ, oḍiā, [oɽi'a], Indo-Ariese taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Oos-Indië gepraat word. Oriya is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Orissa en Jharkhand. Oriya word in die Oriya-alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
) is 'nVerwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Oriya" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.
- ↑ (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oriya.
- (en) "Oriya language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 Augustus 2018.