Amphiliidae
Voorkoms
Bergbabers | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Amphiliidae (Regan), 1911
|
Genera | |
Sien teks. |
Amphiliidae (Bergbabers) is 'n visfamilie van die orde Siluriformes. Die familie bestaan uit nege genera met sestig spesies wat in Afrika voorkom waarvan twee genera met vyf spesies in Suider-Afrika voorkom.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis verkies helder, vinnigvloeiende strome en riviere om in te leef.
Genera
[wysig | wysig bron]Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie:
- Amphilius laticaudatus - Breëstert-bergbaber
- Amphilius natalensis - Natalse bergbaber
- Amphilius uranoscopus - Gewone bergbaber
- Zaireichthys rotundiceps - Gevlekte-sandbabertjie
- Zaireichthys dorae - Chobe-sandbabertjie
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1