Babablou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
#89CFF0

Babablou is 'n kleur, 'n ligte tintsel van asuur, en een van die pastelkleure.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word babablou as volg voorgestel:[1]

Model Koördinate
Heksadesimale kode #89CFF0
RGB-kleurmodel (137, 207, 240)
CMYK (43, 14, 0, 6)
HSV (199°, 43%, 94%)

Sien ook[wysig | wysig bron]


Verwysings[wysig | wysig bron]