Seruleumblou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
#007BA7

Seruleumblou is 'n kleur, 'n donker skakering van hemelblou.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word seruleumblou as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #007BA7
RGB-kleurmodel (0, 123, 167)
CMYK (100, 26, 0, 35)
HSV (196°, 100%, 65%)

Sien ook[wysig | wysig bron]