Koningsblou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
#4169e1

Koningsblou is 'n kleur, 'n helder skakering van blou.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word koningsblou as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #4169e1
RGB-kleurmodel (65, 105, 225)
CMYK (71, 53, 0, 12)
HSV (225°, 71%, 88%)

Sien ook[wysig | wysig bron]