Poublou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
#008699

Poublou is die kleur van 'n pou (Pavo cristatus) (voël) se verekleed. Dit is 'n gryserige blou kleur en 'n variant van die kleur siaan. Die Griekwas rugbyspan se truikleur is poublou.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word poublou as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #008699
RGB-kleurmodel (0, 180, 132)
CMYK (81, 29, 99, 6)
HSV (180°, 100%, 53%)

Sien ook[wysig | wysig bron]