Kadetblou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
#5F9EA0

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word kadetblou as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #5F9EA0
RGB-kleurmodel (95, 158, 160)
CMYK (41, 1, 0, 37)
HSV (182°, 41%, 63%)

Sien ook[wysig | wysig bron]