Hemelblou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
#8CBED6

Hemelblou is 'n baie ligte skakering van blou kleur.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word hemelblou (Pantone) as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #8CBED6
RGB-kleurmodel (140, 190, 214)
CMYK (35, 11, 0, 16)
HSV (199°, 35%, 84%)


Sien ook[wysig | wysig bron]