Koringblomblou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
#6495ED

Koringblomblou is die kleur wat die koringblom voorstel. Dit is 'n middelblou kleur.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word koringblomblou as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #6495ED
RGB-kleurmodel (100, 149, 237)
CMYK (59, 37, 0, 0)
HSV (219°, 58%, 93%)

Sien ook[wysig | wysig bron]