Denim (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
#1560BD

Denimblou is 'n kleur, 'n indigoskakering van blou.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word denimblou as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #1560BD
RGB-kleurmodel (21, 96, 189)
CMYK (89, 49, 0, 26)
HSV (213°, 89%, 74%)

Sien ook[wysig | wysig bron]