Gaan na inhoud

Basboontjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Basboontjie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoid klade
Genus: Elephantorrhiza
Spesie:
E. burkei
Binomiale naam
Elephantorrhiza burkei
Benth., (1846)

Die basboontjie (Elephantorrhiza burkei) is 'n boom wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die boom voor in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes.[1][2]

Dit het 'n digte, afgeronde kroon, 1-3 m hoog wat in sy natuurlike habitat 'n hoogte van 6 m kan bereik.[3]

Die boom FSA-nommer is 193.[4]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Plants of the World
  2. REDLIST Sanbi
  3. "Plantzafrica.com (SANBI): Elephantorrhiza burkei Benth" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Desember 2019. Besoek op 22 Desember 2019.
  4. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]